Skip to product information
1 of 2

Wat eet ons vanaand?!

Wat eet ons vanaand?!

Regular price R 50.00 ZAR
Regular price R 100.00 ZAR Sale price R 50.00 ZAR
Sale Sold out

Ek dink dit is die vraag wat die meeste in ons huis gevra word, en ek is seker dieselfde by jou.  Daarom het ek al ons gunsteling resepte bymekaar gesit in een gerieflike boek, en ek hoop dat dit jou lewe net so bietjie makliker sal maak.

Elke resep is my eie, unieke weergawe en is aangepas by my gesin se voorkeure en smake. Jy is welkom om te verander soos wat dit jou gesin pas.

Die resepte is ook alles in Engels, en jy kan alles aanpas volgens jou keuse, en hierdie resepte boek verkoop. Dis wat ek ‘n wen-wen situasie noem!

Lekker kook!

View full details